In die “Memoriseer 5 Voorwerpe” werkkaart moet die leerder al die voorwerpe in die boonste blok memoriseer, sodat hulle dieselfde voorwerpe in die onderste blok uit hulle geheue kan herroep.
Visuele perseptuele vaardighede aangespreek:
- Visuele geheue
- Visuele diskriminasie
Hierdie dokument bevat 10 werksblaaie. Antwoordblaaie is ook ingesluit. Jy sal 'n outomatiese aflaai skakel ontvang wanneer jy die dokument aankoop.
Visual Learning for Life was established in 2005 by an Occupational Therapist and has been growing ever since.
Visual Learning For Life's extensive array of resources provide parents, teachers and professionals with a unique tool to help empower children who struggle with reading, spelling, handwriting, maths and comprehension due to visual perceptual problems.
All our products are available as digital downloads. You will receive a link to download your files after payment has been processed.